Afrikaans online dating - MyPotseDeksel - Kom VRY in jou eie taal

Online dating vir Afrikaans sprekendes

My Pot se Deksel is n online dating service wat fokus op die Afrikaans sprekende gemeenskap. As jy op soek is na liefde is ons online dating service die beste manier om enkellopende single Afrikaans meisies en enkellopende single Afrikaans mans te ontmoet. Selfs al wil jy net chat online, of net iemand bevriend of as jy jou pasmaat soek, is jy op die beste plek om Afrikaans singles online te vind.

Anders as ander Afrikaans dating sites wat internet dating services verskaf is Mypotsedeksel uniek in die sin dat ons nie net n online dating site is nie maar ook n volwaardige online dating app wat selfs nog beter op jou slimfoon werk. Klik eenvoudig op https://www.mypotsedeksel.co.za en jy gebruik ons selfoon app. Voel vry om ons the vergelyk met liefie, Opsitkers, Elite Singles, boeremeisies, afrikaanssigles en sielsmaats. As jy opsoek is na n enkellopendes om te ontmoet, of selfs net om vriende online te maak, behoort Mypotsedeksel jou eerste keuse te wees.

Ons het Afrikaans boere Afrikaanse meisies, boerseuns, sakemane, dokters, ingenieurs, onderwysers, christene plus nog baie meer.

Ons diskrimineer teen niemand, Mypotsedeksel is ook n online dating service vir die LGBTQI gemeenskap. Stipuleer eenvoudig jou seksuele voorkeure wanner jy aan sluit en als is reg.

Onthou Afrikaans is Groot, kyknet na Boer Soek 'n Vrou en ander sukses verhale in Afrikaans

Sluit verniet aan en betaal wanneer jy gemaklik voel dat jy waarde vir jou geld sal kry

Ons is die ENIGSTE ware Afrikaanse vrywerf. Ander sogenaamde Afrikaanse “dating sites” is net ‘n Afrikaanse dop vir ‘n reeds bestaande Engelse webtuiste en jy gaan dus moet sif en sif om by ‘n ware boeremeisie of boereklong uit te kom wat jou taal, humorsin, tradisies en kultuur deel.

Online Dating for Afrikaans speakers

My Pot se Deksel is an online dateclub, focussing on the Afrikaans speaking community. If you are are looking for love using online dating services that will allow you to find single Afrikaans women and single Afrikaans men easily, you are in good company. Even if you just want to chat online, we have thousands of Afrikaans single women seeking men and men seeking women ready to date or chat or befriend you.

Unlike the many dating websites providing internet dating services mypotsedeksel is unique in that it is also a Online Dating App, that works even better on your smart phone. Simply click on the link https://www.mypotsedeksel.co.za on your smartphone and you are done. Feel free to compare us to liefie, Opsitkers, Elite Singles, boeremeisies, afrikaanssigles and sielsmaats. If you are looking for singles to meet or to make friends online, mypotsedeksel should be your first choice.

We have Afrikaans businessmen, doctors, teachers, engineers, mechanics, rich, poor, young, old, Christians and a whole lot more.

We don't discriminate, mypotsedeksel is also an LGBTQI online dating service. Gays, Lesbians and Bisexuals are all welcome, simply state your sexual preferences while registering and the rest is taken care of.

Join free and pay only once you are satisfied that you will get value for you money.